Metaalkonyn (astrologie)
辛卯
Die Metaalkonyn (辛卯, xīnmǎo) is die 28ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalkonynjaar het in 2011 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 3 Februarie 2011 tot 22 Januarie 2012.
Metaalkonynjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaalkonynjare:
Jare van die Metaalkonyn | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2670 v.C. | 2610 v.C. | 2550 v.C. | 2490 v.C. | 2430 v.C. | 2370 v.C. | 2310 v.C. | 2250 v.C. | 2190 v.C. | 2130 v.C. |
10 | 2070 v.C. | 2010 v.C. | 1950 v.C. | 1890 v.C. | 1830 v.C. | 1770 v.C. | 1710 v.C. | 1650 v.C. | 1590 v.C. | 1530 v.C. |
20 | 1470 v.C. | 1410 v.C. | 1350 v.C. | 1290 v.C. | 1230 v.C. | 1170 v.C. | 1110 v.C. | 1050 v.C. | 990 v.C. | 930 v.C. |
30 | 870 v.C. | 810 v.C. | 750 v.C. | 690 v.C. | 630 v.C. | 570 v.C. | 510 v.C. | 450 v.C. | 390 v.C. | 330 v.C. |
40 | 270 v.C. | 210 v.C. | 150 v.C. | 90 v.C. | 30 v.C. | 31 | 91 | 151 | 211 | 271 |
50 | 331 | 391 | 451 | 511 | 571 | 631 | 691 | 751 | 811 | 871 |
60 | 931 | 991 | 1051 | 1111 | 1171 | 1231 | 1291 | 1351 | 1411 | 1471 |
70 | 1531 | 1591 | 1651 | 1711 | 1771 | 1831 | 1891 | 1951 | 2011 | 2071 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 750 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Metaaltier (庚寅) |
Metaalkonyn (辛卯) | Volgende teken Waterdraak (壬辰) → |