Vuurtier (astrologie)
丙寅
Die Vuurtier (丙寅, bǐngyín) is die derde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, hǔ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurtierjaar het in 1986 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 9 Februarie 1986 tot 28 Januarie 1987.
Vuurtierjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuurtierjare:
Jare van die Vuurtier | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2695 v.C. | 2635 v.C. | 2575 v.C. | 2515 v.C. | 2455 v.C. | 2395 v.C. | 2335 v.C. | 2275 v.C. | 2215 v.C. | 2155 v.C. |
10 | 2095 v.C. | 2035 v.C. | 1975 v.C. | 1915 v.C. | 1855 v.C. | 1795 v.C. | 1735 v.C. | 1675 v.C. | 1615 v.C. | 1555 v.C. |
20 | 1495 v.C. | 1435 v.C. | 1375 v.C. | 1315 v.C. | 1255 v.C. | 1195 v.C. | 1135 v.C. | 1075 v.C. | 1015 v.C. | 955 v.C. |
30 | 895 v.C. | 835 v.C. | 775 v.C. | 715 v.C. | 655 v.C. | 595 v.C. | 535 v.C. | 475 v.C. | 415 v.C. | 355 v.C. |
40 | 295 v.C. | 235 v.C. | 175 v.C. | 115 v.C. | 55 v.C. | 6 | 66 | 126 | 186 | 246 |
50 | 306 | 366 | 426 | 486 | 546 | 606 | 666 | 726 | 786 | 846 |
60 | 906 | 966 | 1026 | 1086 | 1146 | 1206 | 1266 | 1326 | 1386 | 1446 |
70 | 1506 | 1566 | 1626 | 1686 | 1746 | 1806 | 1866 | 1926 | 1986 | 2046 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 775 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houtos (乙丑) |
Vuurtier (丙寅) | Volgende teken Vuurkonyn (丁卯) → |