Metaalaap (astrologie)
庚申
Die Metaalaap (庚申, gēngshēn) is die 57ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sewende Hemelstam (庚, gēng; die element Metaal en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalaapjaar het in 1980 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 16 Februarie 1980 tot 4 Februarie 1981.
Metaalaapjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaalaapjare:
Jare van die Metaalaap | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2641 v.C. | 2581 v.C. | 2521 v.C. | 2461 v.C. | 2401 v.C. | 2341 v.C. | 2281 v.C. | 2221 v.C. | 2161 v.C. | 2101 v.C. |
10 | 2041 v.C. | 1981 v.C. | 1921 v.C. | 1861 v.C. | 1801 v.C. | 1741 v.C. | 1681 v.C. | 1621 v.C. | 1561 v.C. | 1501 v.C. |
20 | 1441 v.C. | 1381 v.C. | 1321 v.C. | 1261 v.C. | 1201 v.C. | 1141 v.C. | 1081 v.C. | 1021 v.C. | 961 v.C. | 901 v.C. |
30 | 841 v.C. | 781 v.C. | 721 v.C. | 661 v.C. | 601 v.C. | 541 v.C. | 481 v.C. | 421 v.C. | 361 v.C. | 301 v.C. |
40 | 241 v.C. | 181 v.C. | 121 v.C. | 61 v.C. | 1 v.C. | 60 | 120 | 180 | 240 | 300 |
50 | 360 | 420 | 480 | 540 | 600 | 660 | 720 | 780 | 840 | 900 |
60 | 960 | 1020 | 1080 | 1140 | 1200 | 1260 | 1320 | 1380 | 1440 | 1500 |
70 | 1560 | 1620 | 1680 | 1740 | 1800 | 1860 | 1920 | 1980 | 2040 | 2100 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 721 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Aardbok (己未) |
Metaalaap (庚申) | Volgende teken Metaalhaan (辛酉) → |