Wurmbasvalsdoring
plantspesie
(Aangestuur vanaf Albizia anthelmintica)
Die wurmbasvalsdoring (Albizia anthelmintica) is 'n boom en die enigste in die genus wat kort, stewige, byna doringagtige takkies het - amper soos die sekelbos. Die boom se FSA-nommer is 150.[1][2] In Suid-Afrika kom die boom voor in: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap en die Noordwes. Die boom kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Wurmbasvalsdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Albizia |
Spesie: | A. anthelmintica
|
Binomiale naam | |
Albizia anthelmintica Brongn., (1860)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 52. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World