Witpeer
Die witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude.
Witpeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Metteniusales |
Familie: | Metteniusaceae |
Genus: | Apodytes |
Spesie: | A. dimidiata
|
Binomiale naam | |
Apodytes dimidiata E.Mey. ex Arn., (1840)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie spesie is inheems in twee kontinente, Afrika en Asië.
In Afrika kom die boom in Aldabra, Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mauritius, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Réunion, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit groei in die kusgebiede vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo.
In Asië is die boom inheems in Assam, Borneo, China, Filippyne, Hainan, Indië, Java, Kambodja, Klein-Soenda-eilande, Maleisië, Mianmar, Molukke, Sri Lanka, Soelawesi, Soematra, Thailand en Viëtnam.
Galery
wysig-
Nabyskoot van loof -
Sketse van blompluim, blomdele en vrug
-
Blompluim -
Ryp vruggie
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Apodytes dimidiata. |
Verwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 148. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online