Bespreking:Consolidated B-24 Liberator

Jongste opmerking: 3 maande gelede deur BurgertB in onderwerp Judas goats
Hierdie artikel is tans 'n Voorbladartikelkandidaat. 'n Voorbladartikel moet die beste van die Afrikaanse Wikipedia vertoon en moet dus aan verskeie kriteria voldoen. Skaaf dus gerus aan die taal, verbeter die artikel in ander opsigte, verminder rooi skakels deur nuwe inhoud te ontwikkel en lewer kommentaar op die nominasie.

United States Army Air Corps

wysig

@BurgertB:, advies broer: hoe moet ek bogenoemde en sy afkorting in die artikel hanteer? Groete! Oesjaar (kontak) 12:38, 23 April 2024 (UTC)Beantwoord

Duimnael

wysig

@Rooiratel:, hoekom werk die parameter duimnael nie hier nie? Groete! Oesjaar (kontak) 18:34, 11 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar met watter beeld werk dit nie? Wat sien jy wat verkeerd is? Ek het die bladsy besoek en alles lyk vir my reg. - Rooiratel (kontak) 06:41, 12 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

Video

wysig

@Rooiratel:, hoe laat ek die video werk? Asb! Groete! Oesjaar (kontak) 08:22, 10 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord

Ons het nie daai sjabloon op afwiki nie. Ek het probeer om dit te skep en die bronkode oor te dra na ons wiki, maar dit het nie dadelik gewerk nie. Ek het nie op die oomblik tyd om dit te ondersoek nie. Ek het maar 'n ander manier gebruik wat soortgelyk verskyn op die bladsy. Ek hoop dit is OK. - Rooiratel (kontak) 18:05, 10 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Dit is reg so! Dankie! Groete! Oesjaar (kontak) 18:07, 10 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord

Verwysings

wysig

@Rooiratel: kan jy asb help met verwysings 7 en 9? Groete! Oesjaar (kontak) 20:04, 4 September 2024 (UTC)Beantwoord

  Uitgevoer - Rooiratel (kontak) 20:10, 4 September 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie! Daar is drie rooi sjablone: Sjabloon:Page needed. Wat moet ek met hulle maak? Groete! Oesjaar (kontak) 20:11, 4 September 2024 (UTC)Beantwoord
Bv. hier is een verwysing wat jy van enwiki af gekopieer het:
<ref>Craven and Cate 1949 {{page needed|date=May 2015}}</ref> :::
Die "Page needed" sjabloon bestaan nie op afwiki nie. En dit is hoekom dit rooi is.
Ek is nie heeltemal seker wat dit doen nie (op enwiki waar dit reeds bestaan), en of ons dit nodig het nie.
Jy kan dit of uit die artikel verwyder, of die sjabloon vertaal vanaf enwiki. - Rooiratel (kontak) 20:38, 4 September 2024 (UTC)Beantwoord
Ek sien nou die "page needed" sjabloon gee kennis dat mense 'n spesifieke bladsynommer soek vir die bron. Met ander woorde, waar spesifiek in die bron kan mens die feit vind. - Rooiratel (kontak) 20:45, 4 September 2024 (UTC)Beantwoord

Judas goats

wysig

@BurgertB:, die volgende sin uit die artikel is nog nie vertaal nie: These aircraft became known as Judas goats. Dink jy ek moet dit insit? Groete! Oesjaar (kontak) 06:51, 5 September 2024 (UTC)Beantwoord

Ek sal dit uitlos. ~ Burgert (kontak) 17:59, 5 September 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Consolidated B-24 Liberator"-bladsy.