Bespreking:Danie Odendaal
Jongste opmerking: 5 dae gelede deur Oesjaar in onderwerp Verjaarsdagdatum
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Danie Odendaal-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Danie Odendaal
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verjaarsdagdatum
wysigGebruiker:Aliwal2012, waar het jy die verjaarsdagdatum gekry? Maroela Media dink weer dit is 23 Januarie. Groete! Oesjaar (kontak) 10:30, 1 November 2024 (UTC)
- Uit die inligtingskassie wat deur Sobaka so opgestel is: {{Sterfdatum en ouderdom|2024|10|30|1947|3|21}}. Groete, Aliwal2012 10:43, 1 November 2024 (UTC)
- Hi, jammer Aliwal ek het 'n ou datum daar gelos sodat die kassie die ouderdom wys. Ek kon nie die datum opspoor so laat ons maar gaan met 23 Januarie. Het dit so verander. Sal berigte dophou om te bevestig. Gewoonlik het Rapport se doodsberig die geboortedatum in. Maar sien nou Kunsmatige intelligensie het wragtig in so kort tydjie my verkeerde datum opgespoor en bied dit nou as 'n antwoord. Sobaka (kontak) 12:36, 1 November 2024 (UTC)
- @Oesjaar: kan jy asb. die skakel deel waar Maroela die datum as 23 Januarie aangee? – Pynappel (kontak) 12:55, 1 November 2024 (UTC)
- Ek het Annelize Brits by Maroela geskakel. Groete! Oesjaar (kontak) 12:56, 1 November 2024 (UTC)