Bespreking:Dietse Kinderfonds
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Diets ipv. Duits
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dietse Kinderfonds-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Dietse Kinderfonds
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Oesjaar (kontak) 06:39, 31 Januarie 2014 (UTC)Is dit kindervonds of kinderfonds? Ek wil nie eers probeer raai nie! Oesjaar (kontak) 06:39, 31 Januarie 2014 (UTC)
- Definitief fonds. Dit is afgelei van die Latynse fundus - vandaar die "f". --Voyageur (kontak) 08:13, 31 Januarie 2014 (UTC)
Diets ipv. Duits
wysigHoekom "Diets" en nie Duits nie? Groete. JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:05, 27 September 2016 (UTC)
- Ideologiserende taalgebruik. Sien Nederlandse Wikipedia - Diets. --Voyageur (kontak) 21:07, 27 September 2016 (UTC)