Bespreking:Eurovision-sangfees 2014
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Morne
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eurovision-sangfees 2014-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Eurovision-sangfees 2014
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Moet dit nie die "Eurovision-liedjiefees" wees nie? Die Engels is immers "Song Festival" en nie "singing festival" nie. In Nederlands word dit ook 'n "liedjeswedstryd" genoem. Eweneens is die Frans die "wedstryd van die lied". Morne (kontak) 10:39, 30 Junie 2013 (UTC)
- Die meeste Afrikaanse media noem dit "Eurovision-sangkompetisie". --Voyageur (kontak) 10:56, 30 Junie 2013 (UTC)
- Die koerante se vertaling is bedenklik en ons handloop maar soos skape agterna. Wat my betref, is dit die Eurovisieliedjiefees of selfs Eurovisie-liedjiefees (met koppelteken). Groete. Frank (kontak) 14:02, 30 Junie 2013 (UTC)
- Ek is ook ten gunste van "Eurovisie" pleks van "Eurovision" en dan met 'n koppelteken aan liedjiefees. Morne (kontak) 16:32, 30 Junie 2013 (UTC)