Bespreking:Hans Pienaar
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur MilanBye
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hans Pienaar-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hans Pienaar
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is sy ma nie dalk 'n afgetrede bibliotekaresse nie? Morne (kontak) 16:12, 18 Maart 2016 (UTC)
- Dagsê Morne. Daar staan ook geskrywe "hy studeer ..." en nie "hy het studeer nie". Dit is geskryf asof dit in daardie tyd van sy lewe was. Indien ons daardie eerste sin aanpas, gaan ons die hele paragraaf (of selfs die hele berig) moet aanpas. Groete. MilanBye (kontak) 08:58, 22 Maart 2016 (UTC)
- Hallo! So nie kan ons net daai sinsnede na die eerste paragraaf skuif: Noreen Pienaar, 'n bibliotekaresse. Morne (kontak) 09:11, 23 Maart 2016 (UTC)
- Gedoen! :) MilanBye (kontak) 08:12, 29 Maart 2016 (UTC)
- Dankie! 08:39, 29 Maart 2016 (UTC)