Bespreking:IKR Oos-Asië-Oseanië
Jongste opmerking: 2 maande gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Verander titel na "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaangebied"?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die IKR Oos-Asië-Oseanië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van IKR Oos-Asië-Oseanië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verander titel na "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaangebied"?
wysigHi SpesBona, Aliwal2012 het voorgestel dat ons 'n ander woord soek in plaas van "Pasifiek". Ek ondersteun dit. Wat van "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaangebied", of bloot "IKR Oos-Asië-Stille-Oseaan"? Om te sê Stille-Oseaangebied sê nie so glad as net "Pacific" nie, maar is die korrekte Afrikaans, myns insiens. Thermofan (kontak) 11:26, 1 Oktober 2024 (UTC)
- Gebruiker:BurgertB en Gebruiker:Woordgenoot, wat dink julle? Groete! Oesjaar (kontak) 12:09, 1 Oktober 2024 (UTC)
Uitsluitsel Ons verander die titel na IKR Oos-Asië-Oseanië. Die voorbladartikel is ook aangepas. Dankie, -- Aliwal2012 12:30, 4 Oktober 2024 (UTC)