Bespreking:Iran
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur SpesBona in onderwerp Baha'i-vervolging in Iran
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Iran-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Iran
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Iets skort...
wysigDie sin lees as volg: 'n tektoniese proses wat 40 tot 50 jaar gelede die groot bergreekse van Sentraal-Iran gevorm het. Daar skort iets soos miljoen... Berge vorm nie in 50 jaar nie! Groete! Oesjaar (kontak) 09:06, 6 Januarie 2017 (UTC)
Baha'i-vervolging in Iran
wysigHierdie voorbladartikel kort nog iets oor die vervolging van die Baha’i in Iran, sien de:Verfolgung der Bahai. Die meeste Iraniërs wat ek ken het dié land wens hul geloof verlaat. Die Baha'i-geloof is die tweede grootste, maar nie erkende godsdiens in Iran. Groete. -- SpesBona 18:00, 1 September 2017 (UTC)