Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2013

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Fridtjof Nansen

Sperdatum:
8 Januarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 6 Januarie 2013 (UTC)

Leni Riefenstahl

Sperdatum:
8 Januarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 13 Januarie 2013 (UTC)

Aardverwarming

Sperdatum:
1 Februarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:33, 27 Januarie 2013 (UTC)

Malta

Sperdatum:
1 Februarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 3 Februarie 2013 (UTC)

Vlag van Puerto Rico

Sperdatum:
26 Februarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 3 Maart 2013 (UTC)

Vlag van Argentinië

Sperdatum:
11 Maart 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 10 Maart 2013 (UTC)

Vlag van Brasilië

Sperdatum:
11 Maart 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 17 Maart 2013 (UTC)

Vlag van Chili

Sperdatum:
4 April 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 31 Maart 2013 (UTC)

Andromeda-sterrestelsel

Sperdatum:
9 April 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 7 April 2013 (UTC)

Ster

Sperdatum:
1 Mei 2013
  •   Ondersteun - Myns insiens 'n belangrike artikel wat oorgeskryf en uitgebrei is deur die uwe. Winston (kontak) 20:59, 31 Maart 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Definitief, dit is geweldig. Baie dankie! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:21, 31 Maart 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Baie goeie artikel! Oesjaar (kontak) 15:47, 16 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Voorwaar 'n spog-artikel! Morne (kontak) 19:53, 25 April 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 28 April 2013 (UTC)

Johannes Meintjes

Sperdatum:
25 Mei 2013
  •   Ondersteun -- Morne (kontak) 12:33, 25 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun -- Lekker artikel. Winston (kontak) 17:16, 25 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun -- Goeie artikel! Oesjaar (kontak) 18:26, 25 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun -- Mooi artikel. Puvircho (kontak) 20:34, 28 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Geweldig, maar die onderafdeling "Inleiding" sal nie nodig wees nie. Dus het die artikel nou 'n inleiding met net een sin. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:24, 5 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 22 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 26 Mei 2013 (UTC)

Adriaan Hofmeyr

Sperdatum:
25 Mei 2013

*   Neutraal - Die inleiding is 'n bietje kort, die uitleg van die beelde is nie die beste nie (drukbare weergawe) en die skakels ná die dubbelsinnigheidsbladsy Anglo-Boereoorlog (die eerste of tweede een?) moet aangepas word. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:40, 7 Mei 2013 (UTC)

  •   Kommentaar -- Verbeteringe aangebring, soos versoek. Morne (kontak) 22:02, 7 Mei 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Gaaf, baie dankie! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:25, 8 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 23 Junie 2013 (UTC)

Jan Hendrik Hofmeyr (predikant)

Sperdatum:
25 Mei 2013

*   Kommentaar - Die artikel het nog 'n bietje meer inleiding nodig, sien asb. Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels 2b. 2 stelle is te kort vir ons tuisblad. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:33, 5 Mei 2013 (UTC)

Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 7 Julie 2013 (UTC)

Dirk Postma

Sperdatum:
25 Mei 2013
  •   Ondersteun Morne (kontak) 12:47, 25 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun -- Na my mening ’n baie onderskatte kerkfiguur in Suid-Afrika. Mooi geskryf. Puvircho (kontak) 20:37, 28 April 2013 (UTC)

*   Kommentaar - Die artikel het nog 'n bietje meer inleiding nodig, sien asb. Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels 2b. 1 stel is te kort vir ons tuisblad. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:33, 5 Mei 2013 (UTC)

Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 28 Julie 2013 (UTC)

Litaue

Sperdatum:
26 Mei 2013
  •   Ondersteun Die laaste werklik volledige landartikel, wat nooit 'n voorbladster is nie. -- Israel (kontak) 17:45, 26 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun Lyk na ’n goeie artikel. Puvircho (kontak) 20:33, 28 April 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Beslis een van ons beste artikels! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:40, 5 Mei 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Baie goeie artikel! Oesjaar (kontak) 16:41, 5 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 2 Junie 2013 (UTC)

Vlag van Australië

Sperdatum:
5 Junie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 9 Junie 2013 (UTC)

Belfast

Sperdatum:
16 Junie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 16 Junie 2013 (UTC)

Gewone luislang

Sperdatum:
16 Junie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 30 Junie 2013 (UTC)

Berg Athos

Sperdatum:
29 Junie 2013
  •   Ondersteun - Dalk nie in die algemene smaak nie, maar tog 'n interessante artikel oor mense wat in 'n ander wêreld leef. Winstonza 19:29, 29 Mei 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Goed gedoen! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:20, 29 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 14 Julie 2013 (UTC)

Marie Koopmans-De Wet

Sperdatum:
12 Julie 2013
  •   Ondersteun - Interessante biografiese artikel. --Voyageur (kontak) 23:37, 12 Junie 2013 (UTC)
  •   Kommentaar - Ja, beslis, maar net met meer inleiding asb. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:56, 2 Julie 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Oesjaar (kontak) 18:07, 2 Julie 2013 (UTC)
  •   Kommentaar - Ek het die inleiding uitgebrei. Morne (kontak) 18:30, 2 Julie 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 21 Julie 2013 (UTC)

Glasgow

Sperdatum:
2 Augustus 2013
  •   Ondersteun - Hierdie mooi artikel is geskep deur Africa South en uitgebrei deur Voyageur. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:45, 16 Julie 2012 (UTC)
  •   Kommentaar - Hier moet nog 'n bietjie tyd aan die skrywer gegun word om die artikel te voltooi. --Voyageur (kontak) 17:56, 19 Augustus 2012 (UTC)
  • Die kandidatuur streek nou oor 'n langer tydperk, sonder sperdatum. Geld dieselfde asook vir Londen? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:56, 19 Augustus 2012 (UTC)
  • Ja, asseblief. Die artikel oor die Spele kort nog 'n hoofstuk oor die ekonomiese impak daarvan, Londen en Glasgow moet nog regtig uitgebrei word. --Voyageur (kontak) 20:02, 19 Augustus 2012 (UTC)
  •   Kommentaar - Dié artikel sal nou klaar wees. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:50, 2 Julie 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Nou 'n regte voorbladartikel. -- Israel (kontak) 13:57, 2 Augustus 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 4 Augustus 2013 (UTC)

Noord-Ierland

Sperdatum:
15 Augustus 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 11 Augustus 2013 (UTC)

Afrika-rotsluislang

Sperdatum:
9 September 2013
  •   Ondersteun 'n Vertaling van 'n Duitse voorbladartikel wat nog net deur ander gebruikers/lesers geproeflees moet word. Suidpunt (kontak) 08:43, 9 Augustus 2013 (UTC)
  •   Ondersteun - Puik werk! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:15, 9 Augustus 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 8 September 2013 (UTC)

Iran

Sperdatum:
20 September 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 38 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 15 September 2013 (UTC)

Komeet

Sperdatum:
10 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 42 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 13 Oktober 2013 (UTC)

Andorra

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 3 November 2013 (UTC)

Geskiedenis van erotiese afbeeldings

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 27 Oktober 2013 (UTC)

Kuns

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 10 November 2013 (UTC)

Moldowa

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 17 November 2013 (UTC)

Taal

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 24 November 2013 (UTC)

Samuel Cronwright

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 43 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 20 Oktober 2013 (UTC)