Bespreking:Jean-Paul Agon
Jongste opmerking: 10 maande gelede deur Pynappel in onderwerp Bronne moet verifieerbaar wees.
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Jean-Paul Agon-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Jean-Paul Agon
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bronne moet verifieerbaar wees.
wysigAlle bronne moet verifieerbaar wees vir gebruikers. Ek kan dit nie lees nie dus is dit nie verfieerbaar nie. Sien Wikipedia:Verifieerbaarheid. Oesjaar (kontak) 17:24, 14 Januarie 2024 (UTC)
- @Oesjaar: ons het onlangs 'n soortgelyke gesprek gehad rondom betaalmure. Sien Wikipedia:Geselshoekie/Argief2023#Netwerk24 as bron. Let wel: die Engelse Wikipedia laat beide bronne agter betaalmure en bronne in ander tale toe. Sien en:WP:PAYWALL en en:WP:NONENG. – Pynappel (kontak) 18:06, 14 Januarie 2024 (UTC)