Bespreking:Kgalema Motlanthe

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel 2

Waarnemende president

wysig

ons moet tog sekerlik na hom verwys as "waarnemende president"? Anrie (kontak) 16:00, 25 September 2008 (UTC)Beantwoord

Nee, Motlanthe is nie waarnemende president nie. Hy is volledig verkies en ingesweer soos enige ander president. Dit is wel waar dat hy waarskynlik slegs tot teen die volgende verkiesing sal dien maar dit is 'n interne ANC aangeleentheid. laurens (kontak) 05:49, 26 September 2008 (UTC)Beantwoord
Volgens die lys onderaan die blad is hy die 12de president. Morne (kontak) 09:15, 26 September 2008 (UTC)Beantwoord
En as mens die waarnemendes buite rekening laat, die tiende. Morne (kontak) 09:17, 26 September 2008 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--RobotJcb (kontak) 16:07, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel 2

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--RobotJcb (kontak) 16:07, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Terug na "Kgalema Motlanthe"-bladsy.