Bespreking:Litjieskaktus
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur K175 in onderwerp NPOV?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Litjieskaktus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Litjieskaktus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
- Waar sal dit inpas op die lys: Lys van indringerplante in Suid-Afrika? Groete! Oesjaar (kontak) 16:58, 2 Februarie 2018 (UTC)
NPOV?
wysig..Litjieskaktus (Opuntia aurantiaca) is ‘n gevaarlike en skadelike vetplant.. O ja? Dring dit in huise binne? Sorg dit vir nukleêre ontploffings? Lok dit kinders en vermoor hulle?
Ja, in Suid-Afrika kan jy dit as indringerplant sien, maar in andere dele van die wêreld behoort dit in die natuur en al die Opuntia's is eetbaar.
Wikipedia is 'n neutrale ensiklopedie, nie 'n preekstoel nie en dit is wêreldwyd, nie net Suid-Afrikaans nie. Kan dit artikel asseblief 'n bietjie ensiklopedieser word?
Jcwf (kontak) 11:39, 14 November 2023 (UTC)
- LOL! Maar ek stem heeltemal saam met jou @Jcwf. Gaan maar voort en maak veranderings soos jy goeddink. - Rooiratel (kontak) 11:47, 14 November 2023 (UTC)
- Die hele artikel is vanuit 'n Suid-Afrikaanse oogpunt geskryf en moet oorgeskryf word. Ek het intussen die {{NPOV}}-sjabloon bygevoeg. – K175 (skil 'n appeltjie) 14:13, 14 November 2023 (UTC)