Bespreking:Mufulira
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Graaf
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Mufulira-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Mufulira
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is "onafhanklikheidwording" niet "onafhanklikwording"? Jcwf (kontak) 00:07, 16 November 2009 (UTC)
- Nog beter: "onafhanklikheid". Morne (kontak) 00:12, 16 November 2009 (UTC)
Ek sou reken "met onafhanklikheidswording", met 'n "s".Graaf (kontak) 16:29, 16 November 2009 (UTC)
- Ek sien die HAT praat ook van onafhanklikwording.Graaf (kontak) 20:05, 16 November 2009 (UTC)