Bespreking:Nasionale Bergkwaggapark
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nasionale Bergkwaggapark-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nasionale Bergkwaggapark
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigHelp asseblief vir my: Hierdie blad se naam moet verander word na Nasionale Bergkwaggapark - dit is die korrekte Afrikaanse naam. Ek is nog bietjie nuut en weet nog nie wat al die roetes is om te volg om so iets te doen nie. --Arnwalt (kontak) 16:54, 22 Junie 2009 (UTC)
- Die skuif is deur Anrie voltooi. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 21:14, 22 Junie 2009 (UTC)
Ek verander al die diere se hoofletters na kleinletters. Ons skryf tog leeu en nie Leeu nie? Aliwal2012 (kontak) 08:20, 21 November 2012 (UTC)
- Eish, baie werk met die skakels, maar jy is reg! Oesjaar (kontak) 08:24, 21 November 2012 (UTC)
- Dankie vir die byvoeg van bome...die artikel "groei" nou ook! Aliwal2012 (kontak) 09:30, 21 November 2012 (UTC)
- Ek het boek oor die Nas parke, moet nog al die inligting bywerk! Al ons grasse en plante bestaan egter nog nie, frustrend! Oesjaar