Bespreking:Niu Niu
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Charlielv55 in onderwerp Sjina of China?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Niu Niu-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Niu Niu
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sjina of China?
wysigHallo nuwe bydraers!
Alhoewel Sjina ook 'n erkende Afrikaanse spelwyse is, volg hierdie wikipedia sedert 2017 die Taalkommissie se spelriglyn China i.p.v. die verouderde Sjina. Dit word bloot vir eenvormigheid in alle artikels só toegepas.
Groete en dankie vir jul samewerking! --Aliwal2012 (kontak) 15:43, 3 Februarie 2020 (UTC)
- @Aliwal2012: -Ek, 'n "nuwe bydraer"? Charlielv55 (kontak) 16:13, 3 Februarie 2020 (UTC)
- Met respek; die "Taalkommissie" is verkeerd, maar ek BERUS my maar daarby! (Dis net so goed jy sê vir my ons moet maar bly by "Shostakovich" en "Prokofiev" in pleks van die Afrikaanse (en korrekte) Sjostakowitsj en Prokofiëf. Is ons Afrikaans of wat, of maar net denklose "lemmings" of "skape"? (stof tot nadenke) Charlielv55 (kontak) 16:30, 3 Februarie 2020 (UTC)