Bespreking:Normandië
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Bretone of Bretonne
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Normandië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Normandië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bretone of Bretonne
wysigEk kry nie die meervoud Breton (inwoner) in my woordeboeke nie. Dir lyk vir my die AWS gee Bretons, maar dit lyk nie reg nie. My gevoel is vir die twee n'ne maar kan iemand help? hansjoseph 10:37, 31 Januarie 2008 (UTC)
- Is die AWS se "Bretons" nie in verwysing na die taal nie, soos "Afrikaans" of "Engels"? Bretonne of selfs Bretonners lyk vir my ook beter. My woordeboeke maak ongelukkig geen melding van hoe die inwoners lui nie. Anrie 10:41, 31 Januarie 2008 (UTC)
- Dit moet "Breton" en "Bretonne" wees. Ek gaan die nodige wysigings aanbring. --Voyageur 12:44, 31 Januarie 2008 (UTC)
- Bretonne? Het ek nou 'n fout gemaak met Bretone? Indien wel, sal ek dit natuurlik aanpas. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:49, 22 Maart 2016 (UTC)
- Bretonners is die mees gebruiklike term. --Voyageur (kontak) 22:55, 22 Maart 2016 (UTC)
Vlag in sjabloon
wysigEk verstaan glad nie hoe om die vlag wat in commons beskikbaar is hier vertoon te kry nie.