Bespreking:Pieter Kuypers Albertyn
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Pieter Kuypers Albertyn-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Pieter Kuypers Albertyn
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Springbokkaptein
wysigDit kon nie hy gewees het wat Springbokkaptein was nie, want hy sou toe al 52 jaar oud gewees het. Ek plak eers die betrokke inligting hier: In 1924 is hy as Springbokkaptein aangewys. Hy was, ná Paul Roos in 1903 en Theo Pienaar in 1921, slegs die derde Matie wat dié rugbyspan gelei het.
Morne (kontak) 05:16, 6 April 2012 (UTC)
- Kon dit dalk hierdie P.K. Albertyn se seun wees? Die Springbokkaptein P.K. Albertyn is in 1897 gebore in Kleinmond gebore. Puvircho (kontak) 09:48, 6 April 2012 (UTC)
- Die bronne sê hulle was kinderloos. Hy moes aan van die Albertyns verwant gewees het. Dalk dié een se kleinseun: http://af.wikipedia.org/wiki/Johannes_Rudolph_Albertyn of dié een http://af.wikipedia.org/wiki/Johannes_Rudolf_Albertyn se seun. Ek sal bietjie navorsing doen en sien wat ek kan uitvind. Morne (kontak) 10:51, 6 April 2012 (UTC)
- Die rugbyspeler PK Albertyn was Pieter Kuyper Albertyn (SARugby en 'n ander bron: Pierre Kuyper Albertyn) gebore 27 Mei 1897 te Kleinmond. Oesjaar (kontak) 14:24, 9 Junie 2012 (UTC)
- Het die volgende gekry na 'n Google op die Albertyn stamboek:
348 f2 Pieter Kuyper ALBERTYN {Dr} (346/x), ∗ 27.05.1897 »α Springbok. »» Kinders (2): 349, 350 x 27.05.1923, Anna OOSTHUIZEN, ∗ 16.10.1900, † 16.11.1963
Oesjaar
- Hier is die web info van die Albertyns: http://www.oocities.org/hendrik_louw/albertyn.pdf Oesjaar (kontak) 19:21, 24 Junie 2012 (UTC)
- Met ander woorde, buiten vir amper dieselfde naam, is hulle net verlangs familie, want hier is die besonderhede van PK:
105 f1 Pieter Kuijpers ALBERTYN {Ds} (104/x), ñ Oom P. K., ∗ 31.10.1872, ~ St Stephens 01.12.1872, † Kleinmond 26.04.1946 x Wellington 14.04.1903, Elise Beauchamp De Jersey MORGAN (d.v. C. S. MORGAN & ?), ∗ 09.10.1882, † 11.11.1959 Morne (kontak)
- Morne, korrek so. Indien iemand die stamboom vertolk kan die verband bepaal word en daar kan dalk na verwys word in die betrokke artikels. Oesjaar (kontak) 07:56, 25 Junie 2012 (UTC)