Bespreking:SS Lusitania
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur K175 in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die SS Lusitania-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van SS Lusitania
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Opvarendes
wysigIs opvarendes die regte woord? Oesjaar (kontak) 11:37, 27 Maart 2013 (UTC)
- Opvarendes beteken klaarblyklik "mense aan boord". Sien berug in Die Burger. Groete. Frank (kontak) 12:21, 27 Maart 2013 (UTC)
Naam
wysigHoekom nie SS Lusitania of Lusitania (skip, 1911) nie? -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:05, 27 Maart 2013 (UTC)
- @JCIV: Uitgevoer – K175 (klets | my bydraes) 18:19, 2 November 2019 (UTC)