Bespreking:Sewedagoorlog
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sewedagoorlog-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sewedagoorlog
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigEk is nie seker wat die titel moet wees nie:
- Sewedae Oorlog
- Sewedae-oorlog
- Sewedag Oorlog
- Sewedag-oorlog
ens. Kan iemand asb. 'n beter titel kies, en die blad skuif? Rooiratel (kontak) 09:01, 5 September 2018 (UTC)
- In Duits is dit Siebentagekrieg of Sieben-Tage-Krieg. Ek sou dus sê dat dit in Afrikaans Sewedae-oorlog of Sewe-dae-oorlog moet wees. cc @Gebruiker:Geebee100 @Gebruiker:Suidpunt. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 09:05, 5 September 2018 (UTC)
- Dit moet ongetwyfeld Sewedagoorlog wees (of Sewedag-oorlog, as iemand nie lang woorde kan lees nie). In hierdie geval is Afrikaans nie te vergelyke met Duits nie. Geebee100 (kontak) 12:41, 29 November 2018 (UTC)
- Dankie Geebee100. Ek sal nou die bladsy skuif. Rooiratel (kontak) 08:38, 30 November 2018 (UTC)
- @Geebee100: wat is jou bron? – K175 (trap my uit | bydraes) 12:52, 1 Desember 2018 (UTC)