Bespreking:Switserland
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Nadzik in onderwerp Kantons
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Switserland-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Switserland
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
UCI
wysigVoya' Onthou dat die Internasionale Fietsry Vereniging UCI in Aigle geleë is! Oesjaar
- Zerscht kömme d'Schwyzer Leckerli. Witeri Sache us d'r Kultur gits dan au no. ;) --Voyageur (kontak) 00:20, 21 November 2012 (UTC)
- My Duits is nie so goed nie! Oesjaar
- Die UCI moet taalvaardighede in Switserse Duits bevorder ;) Ek het maar net bedoel dat die hoofstuk oor kultuur nog uitgebrei sal word. --Voyageur (kontak) 10:01, 21 November 2012 (UTC)
- My Duits is nie so goed nie! Oesjaar
- Dit het my laat dink dat daar baie Verenigings is met hulle hoofkantore in Switserland juis as gevolg van hulle neutraliteit. Oesjaar (kontak) 10:08, 21 November 2012 (UTC)
- Uitstekend dankie! Oesjaar (kontak) 11:16, 21 November 2012 (UTC)
- Die gebruik van die woord verregaande maak nie sin nie: "...Switserland verregaande selfregering toegestaan." Kan iemand lig werp asb? Groete! Oesjaar (kontak) 05:08, 13 November 2017 (UTC)
Kantons
wysigEk het saadjies gestig vir al die Switserse kantons. Ek sal dit waardeer indien iemand dit uitbrei asb. Sterkte! (vertaal deur Aliwal202) Nadzik (kontak) 15:23, 23 Mei 2020 (UTC)