Bespreking:Tafeltennis
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Startingtabletenniss.jpg
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Tafeltennis-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Tafeltennis
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaling van beeldteks
wysigIndien enigiemand weet hoe om die teks in die prent van die grootte van die tafel in Afrikaanse te vertaal, voel asb. vry. Ek sal self ook graag wil weet hoe om dit te doen. Dit sal gaaf wees indien iemand my kan laat weet hoe dit gedoen word. Puvircho (kontak) 20:21, 26 Julie 2009 (UTC)
- Dis 'n JPG-lêer, dus kan dit bloot met MSPaint gedoen word (verf met wit oor die Engelse teks en kies die teksfunksie ("A") en tik dan die Afrikaanse terme in. 'n Bietjie eksperimentering behoort die ding te doen. Anrie. 87.209.183.151 05:04, 27 Julie 2009 (UTC)
Startingtabletenniss.jpg
wysigIs daar enigiemand wat weet hoe om 'n lêer na Wikimedia:Commons te skuif sodat dit op ander plekke bruikbaar is? Op die Engelse blad oor tafeltennis is hierdie lêer wat geskuif moet word sodat dit gebruik kan word maar ek weet nie hoe nie. Help asb. Puvircho (kontak) 20:13, 30 Julie 2009 (UTC)
- Skep gerus 'n rekening by Wikimedia Commons en teken in. Commons het 'n spesiale bladsy waar jy enige lêer kan laai Beelde na Commons skuif. --Voyageur (kontak) 21:04, 30 Julie 2009 (UTC)