Bespreking:Ted Bundy
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Terugrol van verbeteringe
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ted Bundy-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ted Bundy
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Terugrol van verbeteringe
wysig- Waarom word sheriffkantoor bo baljuburo verkies? Is dit nie dieselfde ding nie, en is die een nie Engels en die ander Afrikaans nie?
- Waarom die dubbelsinnige koevoet (wat 'n persoon kan wees) gebruik ipv die ondubbelsinnige breekyster? Is die dinge nie dieselfde nie?
- Was die vermoorde studente 'n middelpaadjie?
Moenie mense uitnooi om artikels te verbeter as hul bydraes uitgevee gaan word nie. Gelukkig was dit nie te veel werk nie :)
- Koevoet en sheriff is aanvaarde woorde. Laasgenoemde word dikwels in koerante gebruik en ek dink die term balju is verwarrend, want in SA beteken dit iets anders. Ek ken ook nie 'n menslike koevoet nie. Daar staan ook nie die meisies was 'n middelpaadjie nie. Gaan lees weer die sin. Daar was ook 'n fout in, want in Afrikaans het meisies 'n middelpaadjie (elkeen het net een), nie middelpaadjies nie. Ek dink dus nie jou veranderings was verbeterings nie. Winston (kontak) 11:18, 28 Maart 2015 (UTC)