Bespreking:Toots Thielemans

Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Japie Goosen in onderwerp Verbeter!
  • Hierdie artikel val onder die wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Vir meer inligting oor hoe om artikels oor musikale kunstenaars te skryf of te verbeter, volg of bespreek die riglyne genoem op bg. skakel.
  • Vir alle bladsye wat tans deur hierdie projek gedek word, sien Kategorie:Wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Om 'n artikel tot hierdie projek te voeg, plaas {{Musikale kunstenaar-artikel}} heel bo-aan die besprekingsbladsy van die betrokke artikel.

Ek het so 'n paar veranderings aangebring, nog nie heeltemal tevrede nie. Sal bietjie later weer daarna kyk. Japie Goosen (kontak) 11:35, 10 Mei 2016 (UTC)Beantwoord

Verbeter!

wysig

Japie, dit lyk al hoe beter! Geluk! Oesjaar (kontak) 13:08, 10 Mei 2016 (UTC)Beantwoord


Japie Goosen (kontak) 15:55, 10 Mei 2016 (UTC) Dankie Oesjaar, ek loop myself vas in woorde en verwaarloos die betekenis, ek moet dit weer hersien. Hierdie is vir Kaaskop (soos hy homself noem, het ongelukkig sy 'handle vergeet) Hier is 'n skets wat ek so 'n klompie jare gelede gedoen het van Toots, jy is welkom om dit te gebruik - Beantwoord

 
Wow.. Ek voel my geëer, Japie. Jy is 'n kunstenaar! Jcwf (kontak) 16:19, 10 Mei 2016 (UTC)Beantwoord

Ja, maar ongelukkig 'n arm een . . . hahaha, ek probeer eerder ander aanmoeddig - sketchme.org. Jammer ek het jou "Jcwf" gebruikersnaam vergeet, my navigasie is nog vrot . . . maar ek sal regkom. Skreeu maar as jy nog help nodig het, . . . ek's verbaas ek begin hiervan hou . . . dis die einde van suiwer Afrikaans!! Japie Goosen (kontak) 17:03, 10 Mei 2016 (UTC)Beantwoord

Dankie Jcwf, die skets lyk mooi op die blad, ek hou ook van "ons eie" . . . voel of ek 'n nuwe familie het!! Japie Goosen (kontak) 17:08, 10 Mei 2016 (UTC)Beantwoord

Terug na "Toots Thielemans"-bladsy.