Bespreking:Uruguay
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Uruguay-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Uruguay
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Besetting of kolonie
wysigJammer dat ek nou lol, Voyageur. Bedoel jy dalk " ... 'n besetting word" of " ... 'n kolonie word"? Jammer, man. Ek vang nie dadelik nie. --Alias 22:22, 8 Augustus 2005 (UTC)
- Mmh, eerder 'n kolonie. Ek sien al, die AWS sal my woordskeppings nooit lys nie... :) -Voyageur
- :-) Besitting is natuurlik 'n doodnormale woord, dit het net nie vir my onmiddelik sin gemaak nie. Moet nie laat my vrae jou van stryk bring nie - ek gooi sommer my gedagtes rond :-) --Alias 13:46, 10 Augustus 2005 (UTC)
Voorblad kandidaat?
wysigHet toevallig nou op die artikel afgekom - het dit nie dalk voorblad potensiaal nie? Dalk so paar verwysings ens. laurens 20:12, 18 Januarie 2008 (UTC)
- Ek het nou so 'n bietjie getimmer en die inhoud geaktualiseer en uitgebrei. Sal nog iets oor die kookkuns esv. wil byvoeg, maar dis in elk geval 'n land met baie potensiaal wat meer aandag nodig het - dit sou lankal 'n eersterangse, veilige bestemming vir Suid-Afrikaanse toeriste, beleggers, esv. kon gewees het. Definitief voorbladpotensiaal. --Voyageur 00:41, 19 Januarie 2008 (UTC)
- Klink goed - ek sal dit solank formeel nomineer. laurens 06:56, 19 Januarie 2008 (UTC)
Ek het hierdie beeld moes verwyder - sy plasing het die teks bietjie omvergegooi in kleiner resolusies (verskillende effekte in verskillende blaaiers - Opera het die meeste moeilikheid gehad). Ek sou hom graag êrens anders in die artikel wou plaas - miskien kan iemand 'n goeie plek voorstel? Anrie 09:08, 1 Februarie 2008 (UTC)
- Ek het die beeld nou in die hoofstuk oor ekonomie geplaas. --Voyageur 12:06, 1 Februarie 2008 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!