Bespreking:Virtuele Instituut vir Afrikaans
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Suidpunt
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Virtuele Instituut vir Afrikaans-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Virtuele Instituut vir Afrikaans
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Suidpunt
Baie dankie vir hierdie inligting en artikel! Ek het reeds names die Afr Wiki 'n boodskap na die mense gestuur, sommer hier uit Mexico! Groete! Oesjaar (kontak) 15:15, 17 Julie 2015 (UTC)
- Vingers op die knoppie! Van Huyssteen sê juis in De Kat (September/Oktober 2014): Wikipedia en Wikitoria is vandag wêreldwyd die grootste, gestruktureerde bron van inligting. Engels het 4,5 miljoen inskrywings en Afrikaans het 32 350, sommige daarvan redelik bedenklik. Dit moet verander. Elkeen kan bydra - kinders, studente, akademici, tydskrifte, uitgewers, almal - is sy versoek. Kennis behoort aan die wêreld, en dit is die opwindende platform wat VivA wil skep.
- Dankie Geebee100! -- Suidpunt (kontak) 15:23, 17 Julie 2015 (UTC)
Skakels herstel
wysigArtikelnaam | Oorspronklike adres | Verander na |
---|---|---|
Die Burger. 2014. ’n Sterk Akademie-stem. 18 September:15 | http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2014/09/18/15/FORwannie_30_0_503626430.html | http://archive.is/ZxBa2 |
Prinsloo, D. 2013. Afrikaans, nog 'n oorwinning. Beeld, 25 November:16 | http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2013/11/25/16/msbrief4_29_0_374244915.html | http://archive.is/AWVMn |
Maroela Media: Atterbury Trust. 2014. 'n Nuwe Afrikaanse woordeboek vir jou selfoon. 13 Mei. | http://maroelamedia.co.za/blog/goeiegoed/goeie-nuus/n-nuwe-afrikaanse-woordeboek-vir-jou-selfoon/ | http://archive.is/iGRvh |
Maroela Media: Van Heerden, S. 2014. Vooraanstaande taalkundiges uit Nederland in Suid-Afrika. 30 September. | http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/vooraanstaande-taalkundiges-uit-nederland-in-suid-afrika/ | http://archive.is/T6b6C |