Bespreking:Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Thermofan in onderwerp Bemarking
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Woordeboek van die Afrikaanse Taal-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Argiewe: 1 | |||
Daaglikse bladtrekke van Woordeboek van die Afrikaanse Taal
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bemarking
wysigParty van die dele wat ingevoeg is, is myns insiens blatante bemarking. Hoe voel die Wiki-gemeenskap. Groete! Oesjaar (kontak) 14:28, 2 Augustus 2017 (UTC)
- 'n Deel, ja. Stem saam Jcwf (kontak) 15:10, 2 Augustus 2017 (UTC)
- Ek kom nou pas hierop af. Gebruiker GetJakobus se bydraes lyk ook na plagiaat vanaf die WAT-webwerf. Verder is dit onduidelik wat in die artikel oor die woordeboek gaan en wat oor die buro van die WAT gaan. --Alias (kontak) 10:39, 30 April 2019 (UTC)
- Stem saam. Die eerste paragraaf is te kort: Daar was min fout met die oorspronklike inleidende paragraaf. Onderskeid tussen die WAT en die HAT is nie duidelik nie. Wat wil die gemiddelde, toevallige gebruiker graag eerste weet? Die reeds karige in konteks (in lyn) verwysings is nou ook weg, lyk my.
- @Alias, miskien moet daar maar 'n aparte artikel oor die WAT Buro wees, sodat hierdie artikel op die boek fokus..? Ek self kan dit nie nou verdeel nie, al sou ek graag wou. Thermofan (kontak) 08:38, 30 Oktober 2024 (UTC)