Bloubitterbessie
Die bloubitterbessie (Strychnos usambarensis) is 'n boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot in die noorde van KwaZulu-Natal en binnelands tot by Mahikeng asook die ooste van Zimbabwe. Die spesie is inheems in Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kenia, Liberië, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sierra Leone, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Bloubitterbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Loganiaceae |
Genus: | Strychnos |
Spesie: | S. usambarensis
|
Binomiale naam | |
Strychnos usambarensis | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online