Bruinforel
Die Bruinforel (Salmo trutta) is 'n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Brown trout.
Bruinforel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Salmo trutta
|
Binomiale naam | |
Salmo trutta | |
Veelvormigheid | |
Salmo trutta morpha trutta |
Sien ook
wysigBronne
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Salmo trutta" in FishBase. 10 2005-weergawe.
Verwysings
wysig- ↑ Freyhof, J. (2012). "Salmo trutta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 14 Augustus 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bruinforel.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bruinforel