Draadkopiva
plantspesie
(Aangestuur vanaf Bulbine torta)
Die draadkopiva (Bulbine torta) is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap en kom in die Roggeveld- en Matsikammaberge voor. Daar is vyf populasies in die twee berge, die plant is seldsaam. Die plant is 'n geofiet wat 8 tot 25cm groot word.
Draadkopiva | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. torta
|
Binomiale naam | |
Bulbine torta N.E.Br.
| |
Sinonieme | |
|