Mirafra
(Aangestuur vanaf Calendulauda)
Mirafra is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae), wat onder die orde van sangvoëls (Passeriformes) ressorteer. Van die spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel.
Mirafra | |
---|---|
Mirafra assamica in Kolkata, Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Mirafra Horsfield, 1821
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDie volgende spesies behoort aan die genus:[1]
- Mirafra affinis
- Mirafra africana - Rooineklewerik
- Mirafra albicauda
- Mirafra angolensis
- Mirafra apiata - Kaapse klappertjie
- Mirafra ashi
- Mirafra assamica
- Mirafra cantillans
- Mirafra cheniana - Spotlewerik
- Mirafra collaris
- Mirafra cordofanica
- Mirafra erythrocephala
- Mirafra erythroptera
- Mirafra fasciolata - Hoëveldklappertjie
- Mirafra gilletti
- Mirafra hova
- Mirafra hypermetra
- Mirafra javanica
- Mirafra microptera
- Mirafra passerina - Bosveldlewerik
- Mirafra pulpa
- Mirafra rufa
- Mirafra rufocinnamomea - Laeveldklappertjie
- Mirafra somalica
- Mirafra williamsi
Die volgende spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel:
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Mirafra. |