Dubbellyn-tobie
(Aangestuur vanaf Canthigaster rivulata)
Die Dubbellyntobie (Canthigaster rivulata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Doublelined toby.
Dubbellyntobie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rivulata
|
Binomiale naam | |
Canthigaster rivulata (Temminck & Schlegel, 1850)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. King, Dennis & Fraser, Valda. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Eksterne skakel
wysig- Canthigaster rivulata by Fishbase.