Fraiinglip-harder

(Aangestuur vanaf Crenimugil crenilabis)

Die Fraiinglip-harder (Crenimugil crenilabis) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkei. Die vis se lyf is lank - tot 60 cm - en olyfgroen aan die bokant en silwer onder. Die pektorale vinne is liggeel met 'n swart kolletjie op die basis van die vinne en die stert is blougrys. In Engels staan die vis bekend as die Fringelip mullet.

Fraiinglip-harder
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. crenilabis
Binomiale naam
Crenimugil crenilabis
(Forsskål, 1775)

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig