Maak hoofkeuseskerm oop

Daniel William "Dan" Carter (gebore in 1982) is 'n Nieu-Seelandse beroepsrugbyspeler. Gedurende die noordelike halfrond se winter van 2009 het hy vir die Perpignan-klub gespeel in die Franse Top 14-kompetisie. In die tweede helfte van 2009 het hy teruggekeer na Nieu-Seeland om provinsiale rugby vir Canterbury, en Superrugby vir die Crusaders te speel. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2003, Rugbywêreldbeker 2007, Rugbywêreldbeker 2011 en Rugbywêreldbeker 2015 vir die All Blacks uitgedraf, waarvan Nieu-Seeland die laaste twee gewen het.

Dan Carter Sportportaal
Dan Carter 1024x768.jpg
Volle naam Daniel William Carter
Bynaam DC
Dezzy[1]
Geboortedatum 5 Maart 1982 (1982-03-05) (37 jaar oud) [2]
Geboorteplek Southbridge, Canterbury, Nieu-Seeland
Lengte 1,79 m
Gewig 91 kg
Skool Ellesmere College
Christchurch Hoër Seunskool
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel, binnesenter
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Southbridge RVK
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–2009
2015-
Perpignan
Racing 92
5
42
(45)
(388)
korrek soos op 27 Mei 2017.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2002–2007
2010–2015
Canterbury
Canterbury
21
7
(191)
(189)
korrek soos op 1 Augustus 2015.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
'03-'08, 2010–2015 Crusaders 123 (1547)
korrek soos op 1 Augustus 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2003–2015 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 97 (1411)
korrek soos op 14 September 2013.

VerwysingsWysig

  1. Booker, Jarrod (2 Oktober 2006). "Dan Carter – single, or not?". The New Zealand Herald. Besoek op 23 September 2009.
  2. Carter, Dan. "About Dan: Dan Carter". SportzIconz. p. 1. Besoek op 28 Augustus 2008.

Eksterne skakelsWysig