De Jager
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
De Jager is 'n van en kan na die volgende persone verwys:
- Danie de Jager (gebore 1936), Suid-Afrikaanse beeldhouer
- Dawie de Jager, baskitaarspeler in die Afrikaanse musiekgroep Die Tuindwergies
- Jan Kees de Jager (gebore 1969), Nederlandse politikus
- Johan de Jager (1938-1982), Afrikaanse skrywer
- Johann de Jager (gebore 1938), Afrikaanse digter
- Lien Roux-de Jager (gebore 1940), Afrikaanse skryfster
- Lood de Jager (gebore 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Nic de Jager, Suid-Afrikaanse akteur
- Piet de Jager (gebore 1953), Suid-Afrikaanse juris, rolprentvervaardiger, en digter
- Pieter de Jage, sanger in die Afrikaanse musiekgroep Die Tuindwergies
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van De Jager. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |