Dikbek-kurper
Die Dikbekkurper (Thoracochromis albolabris) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibië voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Thicklipped river bream.
Dikbek-kurper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. albolabris
|
Binomiale naam | |
Thoracochromis albolabris |
Voorkoms
wysigDie kurper se kop is gepunt met normaalweg dik lippe. Die mannetjies se kieue is gewoonlik blou terwyl die lyf bedek is met geel skubbe wat oranje in die middel is. Daar is baie ligte blou band wat oor die middel van die lyf strek. Die dorsale vin is blouerig met oranje kolle. Die stertvin het donkerrooi kolle op met oranjerrooi rante. Die anale vin is geel met oranje kolletjies op en die rante is oranje. Die buikvinne is geel. Die vis word 150 mm lank.
Habitat
wysigDie vis verkies om in rotsagtige omgewings te leef.
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Verwysings
wysig- ↑ Greenwood, P. H., 1979. Towards a phyletic classification of the `genus' Haplochromis (Pisces, Cichlidae) and related taxa. Part 1. Bull. Br. Mus. (Nat. Hist.) Zool. v. 35 (núm. 4): 265-322.
- ↑ BioLib (en)
- ↑ Trewavas, E. & D. F. E. Thys van den Audenaerde. 1969. A new Angolan species of Haplochromis (Pisces, Cichlidae). Mitt. Hamb. Zool. Mus. Inst. v. 66: 237-239, Pl. 13.