Maak hoofkeuseskerm oop

Eerste minister van die Verenigde Koninkryk

Winston Churchill (1940–45, 1951–55)
Margaret Thatcher (1979–1990)
Theresa May (sedert 2016)

Die Eerste Minister is die hoofamptenaar van haar majesteit se regering in die Verenigde Koninkryk (voor 1801, die Koninkryk van Groot-Brittanje). Die huidige eerste minister is sedert 13 Julie 2016 Theresa May.

Lys van eerste ministers vanaf 1902Wysig

Eksterne skakelWysig