Erwin Huber
Duitse politikus
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word. Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word. |
Erwin Huber (* 26 Julie 1946 in Reisbach) is 'n Duitse politikus van die Christelike Sosiale Unie (CSU), die Christen-Demokratiese Unie se bondgenoot in die staat Beiere.
Erwin Huber | |
Erwin Huber in 2012 | |
Leier van die CSU
| |
Ampstermyn 29 September 2007 – 25 Oktober 2008 | |
Voorafgegaan deur | Edmund Stoiber |
---|---|
Opgevolg deur | Horst Seehofer |
Minister van Ekonomie en Vervoer van Beiere
| |
Ampstermyn 29 November 2005 – 15 Oktober 2007 | |
Voorafgegaan deur | Otto Wiesheu |
Opgevolg deur | Emilia Müller |
Minister van Finansies van Beiere
| |
Ampstermyn 16 Oktober 2007 – 30 Oktober 2008 | |
Voorafgegaan deur | Kurt Faltlhauser |
Opgevolg deur | Georg Fahrenschon |
Ampstermyn 15 November 1995 – 6 Oktober 1998 | |
Voorafgegaan deur | Georg von Waldenfels |
Opgevolg deur | Kurt Faltlhauser |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Julie 1946 Riesbach, Beiere |
Politieke party | CSU |
Eggenoot/-note | Helma Huber |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van München |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Hy was van 2005 tot 2007 in die Beierse staatsministerie werksaam vir die departemente van ekonomie, infrastruktuur, verkeer en tegnologie.
In Oktober 2007 het die ministerpresident Günther Beckstein (die opvolger van Edmund Stoiber) hom tot die Beierse Staatsminister vir Finansies bevorder. Op 29 September 2007 is hy as CSU-voorsitter (partyvoorsitter) verkies.