Fourie
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fourie is 'n Suid-Afrikaanse van wat van die Huguenote setlaars afstam. Bekende mense met hiedie van is:
- Abrie Fourie (* 1969), Suid-Afrikaansgebore kunstenaar
- Adriaan Fourie (1882 – 1941), Suid-Afrikaanse minister van Mynwese en Nywerhede
- Bennie Fourie (* 1988), Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en regisseur
- Brenden Fourie (* 1970), Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Charles J. Fourie (* 1965), Suid-Afrikaanse dramaturg
- Corné Fourie (* 1988), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- David Fourie (* 1983), Suid-Afrikaanse sanger
- Deon Fourie (* 1986), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Elsa Fourie (* 1940), Suid-Afrikaanse aktrise
- Gerrit Fourie (1947 – 1990), Suid-Afrikaanse digter
- Hendre Fourie (* 1979), Suid-Afrikaansegebore Engelse rugbyspeler
- Jaco Fourie (* 1975), Suid-Afrikaanse perderuiter
- Jan Fourie, Suid-Afrikaanse skrywer van verskeie boeke
- Jaque Fourie (* 1983), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Johan Fourie (* 1959), Suid-Afrikaanse middelafstandatleet
- John Fourie (* 1939), Suid-Afrikaanse gholfspeler
- Jopie Fourie (1878 – 1914) Boerekryger in die Tweede Vryheidsoorlog
- Nate Fourie (* 2004), Suid-Afrikaanse gewigopteller
- Pierre Fourie (* 1943), Suid-Afrikaanse bokser
- Pierre Fourie, (1917 – 1982) Afrikaanse skrywer en onderwyser
- Pieter Fourie (* 1940), Suid-Afrikaanse dramaturg
- S.D. Fourie (* 1939), Suid-Afrikaanse skryfster van romans en radiodramas
- Steyn Fourie, Afrikaanse sanger en liedjieskrywer
- Thinus Fourie (* 1979), Suid-Afrikaansgebore Ierse krieketspeler
- Yolani Fourie (* 1989), Suid-Afrikaanse krieketspeler
Sien ook
wysig- Fourie du Preez (gebore 1982), oud-Springbokrugbyspeler.
- Fourie Botha, uitgewer en Afrikaanse digter
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Fourie. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |