Pasifiese kabeljou
(Aangestuur vanaf Gadus macrocephalus)
Pasifiese kabeljou (Gadus macrocephalus), wat ook as die "ware kabeljou" bekendstaan, word noord van Oregon langs die hele weskus van Kanada in die Stille Oseaan aangetref. Dit is soortgelyk aan Atlantiese kabeljou en is bruin tot grys op die rug, ligter op die sye met 'n grys tot wit buik en het die tipiese kenvoeldraad van ander kabeljoue. Die Pasifiese kabeljou is tipies 60 cm lank en weeg tussen 2,5 en 3,6 kg.
Pasifiese kabeljou | |
---|---|
Gadus macrocephalus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. macrocephalus
|
Binomiale naam | |
Gadus macrocephalus Tilesius, 1810
|