Geelkeurboom
Die Geelkeurboom (Calpurnia aurea)[1] is klein boompie en word op die rande van woude aangetref. In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en in 'n strook langs die kus tot by Uitenhage in die Oos-Kaap. Dit is ook inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Mosambiek, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Geelkeurboom | |
---|---|
Peule aan 'n Geelkeurboom. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. aurea
|
Binomiale naam | |
Calpurnia aurea | |
Sinonieme | |
|
Die boom het saamgestelde blare. Die peule word tot 10 cm lank. In Engels staan die boom bekend as die Showy calpurnia.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calpurnia aurea. |
Verwysings
wysigBron
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8