Guus Hiddink
Guus Hiddink (gebore op 8 November 1946 in Varsseveld) is 'n Nederlandse sokkerafrigter. Hy staan as een van die beste sokkerafrigters ter wêreld bekend. Hy het die Champions League in 1988 gewen met PSV Eindhoven en het met die Nederlandse, Suid-Koreaanse, Australiese en Russiese nasionale sokkerspanne baie suksesse tydens die Wêreldkampioenskappe en Europese kampioenskappe behaal.
Guus Hiddink in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Gebore | 8 November 1946 | ||
Geboorteplek | Varsseveld, Nederland | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Nederland (afrigter) | ||
Jeugloopbaan | |||
SC Varsseveld | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1967–1970 | De Graafschap | ||
1970–1972 | PSV Eindhoven | 30 | (1[1]) |
1972–1977 | De Graafschap | 130 | (9[1]) |
1977–1981 | NEC Nijmegen | 104 | (2[1]) |
1978 | → Washington Diplomats (leen) | 13 | (4[2]) |
1980 | → San Jose Earthquakes (leen) | 15 | (0[2]) |
1981–1982 | De Graafschap | 25 | (0[1]) |
Totaal | 317 | (16) | |
Spanne bestuur | |||
1987–1990 | PSV Eindhoven | ||
1990–1991 | Fenerbahçe | ||
1991–1994 | Valencia | ||
1994–1998 | Nederland | ||
1998–1999 | Real Madrid | ||
2000 | Real Betis | ||
2001–2002 | Suid-Korea | ||
2002–2006 | PSV Eindhoven | ||
2005–2006 | Australië | ||
2006–2010 | Rusland | ||
2009 | Chelsea (opsigter) | ||
2010–2011 | Turkye | ||
2012–2013 | Anzhi Makhachkala | ||
2014–2015 | Nederland | ||
2015–2016 | Chelsea (opsigter) | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Speler
wysigAs speler het Guus Hiddink tussen 1967 en 1983 uitgedraf vir De Graafschap, PSV Eindhoven, weer by De Graafschap, Washington Diplomats, San Jose Earthquakes, NEC Nijmegen en weer by De Graafschap. As speler kon Hiddink net by De Graafschap die kampioenskap in die Tweede divisie in seisoen 1968/69 gewen het.
Afrigter
wysigSeisoene | Klub | Land | Liga | Erelys |
---|---|---|---|---|
1987–90 | PSV Eindhoven | Nederland | Eredivisie | 3x nasionale kampioen, 3x KNVB-Beker, Champions League |
1990–91 | Fenerbahçe | Turkye | Superlig | |
1991–94 | Valencia CF | Spanje | Primera División | |
1994–98 | Nederlandse nasionale sokkerspan | Nederland | WK, EK | |
1998–99 | Real Madrid | Spanje | Primera División | Wêreldbeker vir Klubs |
1999–00 | Real Betis | Spanje | Primera División | |
2001–02 | Suid-Koreaanse nasionale sokkerspan | Suid-Korea | WK | |
2002–2006 | PSV Eindhoven | Nederland | Eredivisie | 3x nasionale kampioenskap, 1x KNVB-Beker |
2005–06 | Australiese nasionale sokkerspan | Australië | WK | |
2006–10 | Russiese nasionale sokkerspan | Rusland | EK | |
2009 | Chelsea FC | Engeland | Premier League | FA Cup |
2010–11 | Turkse nasionale sokkerspan | Turkye | EK | |
2012–2013 | FC Anzhi Makhachkala | Rusland | Primera Liga | |
2014–2015 | Nederlandse nasionale sokkerspan | Nederland | WK |
By PSV het Guus Hiddink heelwat kampioenskappe gewen, maar ook deur met Suid-Korea die halfeindronde van die Wêreldkampioenskappe te bereik, het hom baie gewild gemaak. Die stadion in die Suid-Koreaanse dorp Gwangju, waar wedstryde ook tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 gespeel is, is na hierdie WK na hom vernoem: Guus Hiddinkstadion.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Eredivisie statistics – Guus Hiddink". Voetbal International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2010. Besoek op 15 April 2009.
- ↑ 2,0 2,1 "NASL Player Profile – Guus Hiddink". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2019. Besoek op 24 November 2008.