Hawaiian Airlines
Hawaiian Airlines (IATA-kode: HA, ICAO-kode: HAL, Roepsein: Hawaiian) is 'n Amerikaanse lugredery gebaseer in Hawaii. Die redery se hooflughawe is Daniel K. Inouye Internasionale Lughawe in Honolulu.
HAL het kodedeelooreenkomste met die volgende rederye:[1]
Hawaiian Airlines het in 1929 as Inter-Island Airways begin met vlugte van Honolulu na Hilo via Molokai en Maui. In 1941 is die naam verander na Hawaiian Airlines.
Bestemmings
wysigHawaiian Airlines bied die volgende bestemmings aan in Maart 2013:
Binnelands
wysigHilo, Honolulu, Kahului, Kailua, Las Vegas, Lihue, Los Angeles, New York, Oakland (Kalifornië), Portland (Oregon), Phoenix, Sacramento, San Diego, San Francisco, San José (Kalifornië), Seattle/Tacoma.
Internasionaal
wysigAuckland, Fukuoka, Manila, Osaka, Pago Pago, Papeete, Sapporo, Seoel (Incheon Internasionale Lughawe), Sydney, Tokio (Lughawe Haneda)
Vloot
wysigDie vloot van Hawaiian Airlines het in Februarie 2020 bestaan uit:
Vliegtuigsoort | Aantal |
---|---|
Boeing 717-200 | 20 |
Airbus A321Neo | 17 |
Airbus A330-200 | 24 |
ATR 42-500 | 7 |
Verwysings
wysig- ↑ "Hawaiian Airlines Partners". Hawaiianair.com. Besoek op 16 Januarie 2018.
Eksterne skakel
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hawaiian Airlines. |