Heywoodia lucens
Monotipiese, Afrikaanse plantgenus
(Aangestuur vanaf Heywoodia)
Die stinkebbehout (Heywoodia lucens) is 'n boom wat hoort tot die Phyllanthaceae familie en is inheems aan Eswatini, Kenia, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Uganda. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Stinkebbehout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae |
Genus: | Heywoodia |
Spesie: | H. lucens
|
Binomiale naam | |
Heywoodia lucens Sim, (1907)
|
Die genus bestaan uit slegs een spesie, Heywoodia lucens dus is dit 'n monotipiese takson.
Die boom staan ook bekend as die swartebbehout en in Engels as die stink ebony of die black ebony.
Die boom se FSA-nommer is 684.[1].