Hippopotamyrus
Hippopotamyrus is 'n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die spesies in die genus het lang lywe met kort snoete. Die dorsale vin is amper net so groot soos die anale vin. Daar is vyftien spesies in die genus en een kom in Suider-Afrika voor.
Hippopotamyrus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Hippopotamyrus Pappenheim, 1906
|
Spesies | |
sien teks |
Spesie
wysigSpesie wat hoort tot die genus:
- Hippopotamyrus ansorgii - Slanke klipstamper
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). Spesies van Hippopotamyrus in FishBase. Junie 2011-weergawe.