R29 (Suid-Afrika)
(Aangestuur vanaf Hoofrifweg)
Die R29 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Johannesburg verbind met Leandra via Germiston, Benoni, Boksburg en Springs. ’n Lang gedeelte van die roete staan bekend as Hoofrifweg (Main Reef Road). [1]
Provinsiale roete R29 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur GDPV en MDOWPV | ||||
Lengte | 127,4 km (79,2 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | R41 in Johannesburg | |||
R21 in Boksburg R23 in Benoni R51 in Springs R52 naby Springs R50 naby Leandra | ||||
Wespunt | N17 naby Evander | |||
Ligging | ||||
Stede | Johannesburg Germiston Boksburg Benoni Springs | |||
Dorpe | Devon Leandra Kinross Evander | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R29 het voorheen naby die Golela-grenspos geëindig, maar die deel van Evander na Ermelo is nou deel van die N17 nasionale pad.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.