Ingrid Jonkerprys
(Aangestuur vanaf Ingrid Jonker-prys)
Die Ingrid Jonkerprys is 'n literêre toekenning vir die beste debuutbundel in Afrikaans of Engelse poësie. Dit prys is ingestel ter ere van Ingrid Jonker na haar dood in 1965.
Die prysgeld is R1 000 en 'n medalje. Dit word alternatiewelik aan 'n Afrikaanse of Engelse digter toegeken wat sy eerste digbundel gedurende die laaste twee jaar gepubliseer het.
Lys van wenners
wysigJaar | Wenner | Werk |
---|---|---|
2023 | Dominique Botha | Donkerberg[1] |
2022 | Jacques Coetzee | An Illuminated Darkness[2] |
2021 | Ryan Pedro | Pienk ceramic-hondjies[3] |
2020 | Saaleha Idrees Bamjee | Zikr[4] |
2019 | Pieter Odendaal | Asof geen berge ooit hier gewoon het nie[5] |
2018 | Sindiswa Busuku-Mathese | Loud and yellow laughter[6] |
2017 | Hilda Smits | Die bome reusagtig soos ons was[7] |
2016 | Thabo Jijana | Failing Maths and my other crimes |
2015 | Nathan Trantraal | Chokers en survivors |
2014 | Karin Schimke | Bare & Breaking[8][9] |
2013 | Hennie Nortjé | In die skadu van soveel bome[10] |
2012 | Beverly Rycroft | Missing[11] |
2011 | Melt Myburgh | Oewerbestaan[12] |
2010 | Tania van Schalkwyk | Hyphen[13] |
2009 | Loftus Marais | Staan in die algemeen nader aan vensters[14][15] |
2008 | Megan Hall | Fourth child[16][17] |
2007 | Danie Marais | In die buitenste ruimte[18][19][20] |
2006 | Rustum Kozain | This carting life[21][22] |
2005 | Ilse van Staden | Watervlerk[23][24] |
2004 | Finuala Dowling | I, flying[25][26] |
2003 | Martjie Bosman | Landelik [24][27] |
2002 | Kobus Moolman | Time like stone[28] |
2001 | Zandra Bezuidenhout[24] | Dansmusieke[29] |
2000 | Brian Walters | Tracks[30] |
1999 | Trienke Laurie | Skietspoel[31] |
1998 | Dan Wylie | The road out[32] |
1997 | Charl-Pierre Naudé | Die nomadiese oomblik[18][33] |
1996 | Steve Shapiro | In a borrowed tent[34][35] |
1995 | Gert Vlok Nel | Om te lewe is onnatuurlik[36][37] |
1995 | Ken Barris | An advertisement for air[38] |
1994 | Geen toekenning [38] | |
1993 | P.J. Bosman[24] | Ryp geel kring [39] |
1992 | Heather Robertson | Under the sun |
1991 | Henning Pieterse[24] | Alruin |
1990 | John Eppel | Spoils of war[40] |
1989 | Rosa Smit[24] | Krone van die narsing |
1988 | Graham Walker | The complete Libby Destrudo songbook |
1987 | Donald Riekert[24] | Heuning uit die swarthaak |
1986 | Geen toekenning | |
1985 | Geen toekenning | |
1984 | Johann Lodewyk Marais[24] | Die somer is 'n dag oud |
1983 | Jeremy Cronin | Inside and out |
1982 | Johann de Lange | Akwarelle van die dors |
1981 | T.T. Cloete | Angelliera[24] |
1980 | Geen toekenning | |
1979 | Mike Nicol | Among the souvenirs |
1978 | Marlene van Niekerk | Sprokkelster[41] |
1977 | Colin Style | Baobab Street |
1976 | Jaap Steyn | Die grammatika van liefhê[24] |
1975 | Mark Swift | Treading water |
1974 | Leon Strydom | Geleentheidsverse |
1973 | Mongane Wally Serote | Yakhal I 'nkomo[42] |
1972 | Lina Spies[24] | Digby Vergenoeg |
1971 | Geen toekenning | |
1970 | Sheila Cussons | Plektrum |
1969 | Sinclair Simon Maurice Beiles | Ashes of experience |
1968 | M.M. Walters | Apocrypha/Cabala |
1967 | Sydney Clouts | One life |
1966 | D.P.M. Botes | Wat is 'n gewone man?[24] |
1965 | Ruth Miller | Floating island |
Verwysings
wysig- ↑ https://www.litnet.co.za/persverklaring-wenner-van-ingrid-jonker-prys-aangekondig/?fbclid=IwAR3bz7Giut24qZht3FUczpEH6G2wL47IhAokh9Hs2iZn0wdK2Wob63QvG78
- ↑ "Ingrid Jonker Prize winner Jacques Coetzee on political awakening, blindness, poetry and music". Daily Maverick. 24 Julie 2022. Besoek op 25 Julie 2022.
- ↑ "Die tiende Tuin van Digters, 'n visuele oorsig". LitNet. 27 Oktober 2021. Besoek op 20 Maart 2022.
- ↑ Malec, Jennifer (13 Julie 2020). "'[The JRB Daily] Saaleha Idrees Bamjee wins 2020 Ingrid Jonker Prize for debut poetry for Zikr, a poignant collection of longing and loss". The Johannesburg Review of Books (in Engels). Besoek op 14 Julie 2020.
- ↑ https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/literere-pryse-is-vreemde-goed-wenner-van-ingrid-jonker-debuutprys-20190702
- ↑ http://pensouthafrica.co.za/sindiswa-busuku-mathese-wins-2018-ingrid-jonker-prize/
- ↑ https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/poesie-van-die-diaspora-wen-ingrid-jonkerprys-20170831
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2020. Besoek op 21 Desember 2014.
- ↑ http://www.litnet.co.za/Article/die-ingrid-jonker-prys-aan-karin-schimke-oorhandig
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014. Besoek op 8 Januarie 2014.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://slipnet.co.za/view/event/melt-myburgh-wen-die-ingrid-jonker-prys-2011/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://southafrica.poetryinternationalweb.org/piw_cms/cms/cms_module/index.php?obj_id=16656
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2012. Besoek op 27 September 2011.
- ↑ http://www.africanbookscollective.com/books/fourth-child
- ↑ 18,0 18,1 http://southafrica.poetryinternationalweb.org/piw_cms/cms/cms_module/index.php?obj_id=11461
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2008. Besoek op 27 September 2011.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://www.moneyweb.co.za/mw/view/mw/en/page215463?oid=223837&sn=Detail
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://www.westerncape.gov.za/text/2006/5/ma_06_literary.pdf
- ↑ 24,00 24,01 24,02 24,03 24,04 24,05 24,06 24,07 24,08 24,09 24,10 24,11 Spesiale Nuuswekker. Nog 'n prys vir Loftus Marais Geargiveer 10 Maart 2013 op Wayback Machine, besoek op 16 Februarie 2014
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2012. Besoek op 27 September 2011.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID=6472&language=0
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2016. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ "Beeld Johannesburg Finaal Maandag 22 Maart 1999 Bl. 13: Laurie se `Skietspoel' wen Jonker-prys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://mg.co.za/article/1998-03-27-wylie-wins-jonker-prize
- ↑ http://slipnet.co.za/view/author/charl-pierre-naude/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2008. Besoek op 27 September 2011.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://www.facebook.com/pages/Gert-Vlok-Nel/34419884889?v=info
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2012. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ 38,0 38,1 "Beeld KALENDER Donderdag 20 Julie 1995 Bl. 3: Gert Vlok Nel, Ken Barris kry Jonker-prys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
- ↑ http://www.litnet.co.za/Article/pj-bosman-1933[dooie skakel]
- ↑ http://conversationswithwriters.blogspot.com/2007/02/interview-with-poet-novelist-and.html
- ↑ http://www.stellenboschwriters.com/vniekerkm.html
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2009. Besoek op 27 September 2011.